Bespreek jou verblyf by Ongersfontein Gasteplaas

Karoo-gasvryheid is wat ons bied.

Ons sien uit daarna om jou op Ongersfontein Gasteplaas te ontvang. Om 'n bespreking te maak, vul gerus die vorm hieronder in, en ons sal jou kontak met beskikbaarheid en om jou verblyf te bevestig.

Wat sê ons gaste?